| Modulekode | GMB 171 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne-student toerus met ‘n basiese kennis van: • Basiese mikrobiologie • Toegepaste mondmikrobiologie • Basiese immunologiese beginsels • Toegepaste immunologie • Beginsels van hipersensitiwiteit, outo-immuunsiektes en immunisasie Die kursusinhoud sal dien as voorkennis vir kliniese modules. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Geneeskundige Mikrobiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App